image image image image image image image image
Mei Meester Klaswenner en Algehele Aandwenner
Johann Mader - Amboseli Elephants

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei 1 Ster Klaswenner
Phillip Grobler - Malachite Muck

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei 2 Ster Klaswenner
Carien Kruger - Illusion

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei 3 Ster Klaswenner
Pieter Venter - Trunk Call

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei 4 Ster Klaswenner
Gordon Arons - Away I go

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei 5 Ster Klaswenner
Anton Roos - Vulture Landing

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei VO: Hande in Aksie - Junior wenner
Dries Beetge - Potters hands in Action

Klik hier vir volgrootte beeld
Mei VO: Hande in Aksie - Senior wenner
Neels Jackson - Klavierspeler

Klik hier vir volgrootte beeld

Mei '12

Apr '12

Mrt '12

Feb '12

Jan '12

Des '11

Nov '11

Okt '11



Profiel – Daan Prinsloo

Twee jaar gelede het Daan by AFO aangesluit om sy vaardigheid met die digitale kamera te verbeter nadat hy vir ongeveer tien jaar lank sy ou filmkameras eenkant gesit het. Tans is hy ‘n drie-ster by AFO en lid van die PSSA. 

Lees meer

Algemene Kommunikasie

    Volgende klubaand is Maandag 4 Junie 2012.  Die ou metode van jou beelde inskryf na klubaand@afo.co.za bestaan nie meer nie.  Junie se klubaandinskrywings gaan op Photovault gedoen word en Photovault is reeds opgestel om inskrywings te aanvaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 1 Junie om 23:59.  Lees hier hoe om dit te doen. Dis belangrik dat jy jou beelde reg voorberei anders projekteer dit nie reg by die klub nie.  Lees hier hoe.

    Ons vergader in Ingenieursgebou III op die Tukkies kampus in lokaal 3.  Kyk by Kontak ons vir aanwysings en 'n padkaart.  Lede en nie-lede is welkom om by te woon!  Opbetaalde lede kan elk drie digitale beelde inskryf. 

     

Registreer nou!!    PSSA Kongres

Langebaan 25 - 30 Augustus 2012



LENSE TE HUUR

 

Gerrie - Pilanesberg 082 823 9461

Anton - Pretoria 082 757 7382

Milanie - Pretoria 082 350 5677

LEDE PRESTASIES

  • Eric Rautenbach Eric Rautenbach
    Eric Rautenbach ontvang 'n PSSA Silwer medalje in die Photojournalism afdeling van die Krugersdorpsalon...
  • GB Jordaan GB Jordaan
    GB Jordaan ontvang 'n Krugersdorp Silwer medalje in die Photojournalism afdeling van die Krugersdorpsalon...
  • Johan Greyling Johan Greyling

    Johan Greyling ontvang nog 'n PSSA Silwer medalje by die 2nd Highveld Photographic Society Digital...
  • Albert Froneman Albert Froneman

    Albert Froneman ontvang 'n PSSA Brons medalje by die CERPS salon, Boksburg vir die foto:  Yellow...
  • 1
  • 2
  • 3
image

Lightroom kursusse

    Kontak Riaan van den Berg op sy Pixelarrie webwerf hiernaas.





Photo Pazzion Fotografiese Dienste

Kontak Johan Greyling & Tania Cholwich op die Photo Pazzion webwerf!

     

image

Op soek na 'n troufotograaf?

SAGELY PHOTOGRAPHY

Marius Bezuidenhout
083 651 2234

 


Webmeester

Sluit aan by PSSA