AFO 2018 19 Kalender vanaf Dolf ontvang edit
 

Klubaande, Voorgeskrewe Onderwerpe (VO) en Beoordelaars

22 Januarie 2018

Temas

  • Nature (excluding birds)
  • Nature (birds only)
  • Pictorial open
  • Sport
  • Scapes
  • Human Portraits
  • Voorgeskrewe Onderwerp: Vakansiefoto's

    Vakansiefoto's gebaseer op die PSSA definisie

    Die foto’s hoef nie noodwendig in n publieke omgewing geneem te wees nie, maar die hooftema moet mense wees en belangrik “unposed scenes”. Ouma kan nou foto's van haar kleinkind inskryf!

    Street photography records unposed scenes in public places. The primary subject is people and/or symbols of people, at rest or in motion, alone or with others, going about their everyday activities. Manipulation should be confined to colour correction and judicial cropping.

    Beoordelaars

    Johan Mader - AFO
    GB Jordaan - AFO
    Francois Rousseau - Midrand

12 Februarie 2018

Temas

  • Nature (excluding birds)
  • Nature (birds only)
  • Pictorial open
  • Sport
  • Scapes
  • Visual Art

    Beoordelaars 
    Andre Ligthelm - AFO
    Neels Jackson - AFO
    Louise Jackson - AFO

5 Maart 2018 - detail volg

Beoordelaars 
Alta Oosthuizen - PPS
Dirk Heyns - AFO
Johan Stephens - AFO


16 April 2018 - besonderhede van temas op die kalender hierbo