
© Kopiereg op alle beelde
Kennisgewingbord
1. Die volgende AFO byeenkoms vind plaas op 3 Mei 2021 om 19:00. Die byeenkoms sal
weereens virtueel per Zoom wees. Die verlangde kodes is na lede per e-pos gestuur.
Roterende kategorie: Monochroom
Die beoordelaars sal hier afgekondig word.
2. Salonne:
Die volgende salonne sluit gedurende Mei 2021: (sien PSSA webwerf):
1 Mei: 7de Tygerberg Nat Salon
8 Mei: Durban 100 year anniversary National
15 Mei: 5de Vanderbijlpark National
22 Mei: SASOL Highveld National
3. 'n Video opname van die AFO byeenkoms van 12 April is beskikbaar op die volgende skakel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/6xGR1WBHDn5t- FTCngEO08W75fg3W6M96wCJZgsa1N68MfbVyfJpi9NKg6uX3Azy.rvigCfEcAxTh7NKV Passcode: nusR9V#z
4. AFO Nuus: Tydens die afgelope German International Photocup het Afoniete baie goed gepresteer.
AFO wen die klub kompetisie. Klik hier om die resultate van individuele Afoniete te sien en klik hier om
die resultate van die klub kompetisie te sien.
Wenners vir April
Senior en Algehele wenner: Christiaan Kotze - "Bakkies Botha"

Junior wenner: Dewald Kleynhans "Catch me if you can"
