Tania Cholwich   -    Internasionale prestasies

Tania het onlangs aan die  American Art Awards 2020  deelgeneem.  Dit word beskou as van die beste 25 gallerye en museums ter wereld.  Kunstenaars, insluitende fotograwe, van 62 lande het deelgeneem  naamlik Afghanistan, Armenia, Australia, Bangladesh, Belarus, Brazil, Bulgaria, Canada, Chile, China, Croatia, England, Estonia, Finland, France, Georgia, Germany, Great Britain, Greece, Haiti, Hong Kong, India, Iraq, Ireland, Israel, Italy, Japan, Lithuania, Luxembourg, Macedonia, Malaysia, Mexico, Moldova, Netherlands, New Zealand, Nigeria, Oman, Pakistan, Philippines, Poland, Portugal, Puerto Rico, Qatar, Republic Of Korea, Romania, Russia, South Korea, Serbia, Singapore, Spain, South Africa, South Korea, Sweden, Taiwan, Thailand, Uganda, UK, Ukraine, USA, Venezuela, Zimbabwe.

Tania het uitstekend gevaar.  Baie geluk Tania, AFO is trots dat sy 'n AFO lid is. Hieronder kan die volgende gesien word: 'n sertifikaat wat aan Tania  uitgereik is sowel as van die foto's wat erkenning geniet het. 

Dan het Tania ook tydens die African Photo Awards presteer - sien laaste foto.

 

 

1
2
3
4
5
6
7