Tania Cholwich - AG Photographer of the year

Die Africa Geographic Photographer Of The Year is 'n jaarlikse fotografie kompetisie aangebied deur AG.

Elke week word 'n keuse gemaak vanuit alle fotos wat aan AG gestuur word. Tania Cholwich se foto van 'n Bleek singvalk was hierdie week se keuse. Baie geluk Tania.