top of page

Kennisgewings
© Kopiereg op alle beelde
1. Volgende AFO byeenkoms:
1.1 Die volgende byeenkoms vind op 2 November 2026 plaas om 19:00 in die Blousaal (sien "Venue" onder
"Inligting"). Indien elders, sal die venue deur WhatsApp aangekondig word. Besoekers is welkom. Die byeenkoms
kan op ZOOM gevolg word. Die ID is 2070279412 en die kode is 1953. Daar sal ook 'n video opname van die
geleentheid gemaak word. Die video sal na die tyd beskikbaar wees. Besoekers is welkom.
1.2 Roterende kategorie: Monochroom
1.3 Voorgeskrewe onderwerp: Dubbele beligting
1.4 Die beoordelaars sal as volg wees:
Nico Strijdom F-stop
Neels Jackson AFO
Louise Jackson AFO
2. Salonne: Die volgende salonne sluit binnekort:
17 Oktober Centurion 31 Oktober Amber
14 November Swartland
Vir verdere inligting gaan asseblief na die PSSA webwerf: pssa.co.za
3. Video opname: 'n Opname van die afgelope AFO byeenkoms is beskikbaar op die volgende sleutel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/rvgasKuWwPe80vPRvxWRTz-3AqYlfMi7TDjnLN5pIkyKGZ-UGifFlhsKwdUTBQBR.c5wPlG4GJwB91aK_
Die kode is as volg: +H=tAFF5
Wenners vir Oktober
Senior en Algehele wenner: Dirk Heyns - Gereed om te spring

Junior wenner: Marlize de Villiers - Low tackle

Kategorie wenners vir Oktober

bottom of page












