top of page

Hoe om by AFO aan te sluit

Stap 1:

Laai die Aansoekvorm af en voltooi dit. 

Stap 2:

Kyk na Ledegelde om te sien wat die bedrag sal wees om aan te sluit. Kry die Bankbesonderhede hier. Doen 'n elektroniese bankinbetaling en behou die betalingsbewys.

Stap 3:

Stuur asseblief 'n e-pos aan Antoinette Oelofsen  (antoinette.oelofsen@gmail.com) en heg die voltooide aansoekvorm en betalingsbewys aan ten einde die proses te voltooi.

Stap 4:

Lees die Grondwet, Huisreëls en ander belangrike relevante dokumente op hierdie webwerf om jou vertroud te maak met die werking van die klub.

 

Stap 5:

Klik op die Jaarprogram om vas te stel wanneer die volgende klubaand plaasvind.

 

Stap 6:

Berei jou beelde voor (sien ook relevante artikels onder Inligting) en skryf jou beelde in op die voorgeskrewe wyse. Kom geniet fotografie saam met ons. 

 

bottom of page