

Groot Meesters Diamant
Die hoogste vlak waartoe 'n AFO lid deur die gewone maandelikse
kompetisies bevorder kan word, is die van Groot Meester Diamant.
Dit behels ten minste die volgende:
Aantal goue en/of meriete toekennings 822
Aantal klubpunte 3368
Aantal salonpunte 925
Verwys asseblief na die Huisreëls vir verdere inligting
(Hierdie syfers kan effens verander - sien bevordering van 3 na 4 ster in die Huisreëls)
Die AFO lede wat hieronder gelys word, het die vlak bereik.
Koos Delport
MPSSA, FPSSA, APSSA(ver), EPSSA(Cls), AFIAP
Hennie Niemand FPSSA, DPSSA


