top of page

AFO Jaarprogram vir 2027

11 Januarie 2027

Roterende kategorie: Visuele kuns

Voorgeskrewe onderwerp: Uit die Boks. Geen manipulasie.

Definisie: Enige foto, netso uit die kamera, sonder enige veranderinge aan beligting of verligting of maskering (“cropping”). Foto moet slegs verklein word na gewone 1920x1080 formaat en Raw lêers moet voorgelê word per aparte epos. MAW Geen manipulasie. 

 

1 Februarie 2027

Roterende kategorie: Monochroom

Algemene Jaarvergadering en verkiesing van bestuurskomitee

 

1 Maart 2027

Roterende kategorie: Makrofotografie

Voorgeskrewe Onderwerp: Nagfotografie.

 

12 April 2027

Roterende kategorie: Menslike Portrette

 

3 Mei 2027

Roterende kategorie: Monochroom

Voorgeskrewe Onderwerp: Die gesin (maw meer as een persoon op een foto)

 

7 Junie 2027

Roterende kategorie: Fotojoernalistiek

Minireeks: 3-5 foto's wat saam 'n storie vertel

 

19 Julie 2027 (Skoolvakansie vanaf ? Junie tot ? Julie)

Roterende kategorie: Visuele Kuns

Voorgeskrewe Onderwerp: Fokus stapeling (“Focus stacking”)

 

2 Augustus 2027

Roterende kategorie: Monochroom

 

6 September 2027

Roterende kategorie: Makrofotografie

Voorgeskrewe Onderwerp: Teen die lig.

 

9 Oktober 2027

Jaareindfunksie

  

11 Oktober 2027

Roterende kategorie: Menslike Portrette

 

1 November 2027

Roterende kategorie: Monochroom

Voorgeskrewe Onderwerp: Mense aan die werk.

 

6 Desember 2027

Roterende kategorie: Fotojoernalistiek

 

10 Januarie 2028

Roterende kategorie: Monochroom

Voorgeskrewe Onderwerp: Weerkaatsing

 

7 Februarie 2028

Roterende kategorie: Visuele Kuns

Algemene Jaarvergadering en verkiesing van bestuurskomitee

bottom of page