top of page
![](https://static.wixstatic.com/media/1b171d_cc357745d39f4b1a8d2be13ef92a0d57~mv2.jpg/v1/fill/w_87,h_99,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/1b171d_cc357745d39f4b1a8d2be13ef92a0d57~mv2.jpg)
Groot Meester Diamant
![](https://static.wixstatic.com/media/1b171d_cc357745d39f4b1a8d2be13ef92a0d57~mv2.jpg/v1/fill/w_87,h_99,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/1b171d_cc357745d39f4b1a8d2be13ef92a0d57~mv2.jpg)
Die hoogste vlak waartoe 'n AFO lid deur die gewone maandelikse kompetisies bevorder kan word, is dié van Groot Meester Diamant.
Die behels die volgende:
Aantal goue en/of meriete toekennings: 822
Aantal klubpunte: 3368
Aantal salonpunte: 925
Verwys asseblief na die Huisreëls vir verder inligting
(Hierdie syfers kan effens verander vir bevordering van 3 na 4 ster - sien Huisreëls.)
Die volgende persone is bevorder tot die vlak van Groot Meester Diamant
bottom of page