top of page

AFO Salon - 10 de digitale salon - 2021

AFO salon wen fotos

Die AFO Salon is suksesvol afgehandel. Die inskrywingsgetal was 5002 wat die status van die AFO salon bevestig. Die Salon  Direkteur, Louise Jackson, bestempel die kwaliteit van inskrywings as van hoogstaande gehalte. 
Hartlike dank aan Louise Jackson (Salon Direkteur) vir die uitstekende wyse waarop sy die Salon bestuur het. AFO se dank aan die persone wat Louise bygestaan het:
Frits Tuynsma en Hannes van den Berg wat die rekenaar aspekte hanteer het en Antoinettre Oelofsen die administratiewe beampte. Die beoordelaars:
Andre Ligthelm, Annette Ligthelm, Hannie Stephens, Dirk Heyns, Hannes van den Berg, Carien Kruger, GB Jordaan, Riaan van den Berg, Frits Tuynsma, Henning de Beer, Ona Ackermann, Elzabe Bogenhofer, Johan Stephens, Christiaan Kotze, Cor Rademeyer, Neels Jackson, Anoet du Plessis  en Dolf Steyn. 

Die salon kan besigtig word deur die volgende skakels te klik. Neem asseblief kennis dat die beelde in pdf formaat is en ook die grootte van die lêer.

Human Portraits Mono  (16Mb)


Nature Colour  (30Mb)

 
Open Colour  (50Mb)


Open Monochrome (44Mb)


Scapes Colour (54Mb)


Wildlife Colour  (54Mb)



Die wen fotos kan hieronder gesien word:

bottom of page