
Kennisgewingbord
© Kopiereg op alle beelde
1. Die volgende AFO byeenkoms vind plaas op 1 Maart 2021 om 19:00. Die byeenkoms sal
weereens virtueel per Zoom wees. Die verlangde kodes is na lede per e-pos gestuur.
Roterende kategorie: Makro
Die beoordelaars sal as volg wees: Riaan van den Berg AFO
GB Jordaan AFO
Cor Rademeyer AFO
2. Salonne:
Die volgende salonne sluit gedurende Maart 2021 (sien PSSA webwerf):
20 Maart: PSSA 19de Up and coming
27 Maart: PSSA 7de Nasionaal
3. 'n Video opname van die AFO byeenkoms van 7 Februarie is beskikbaar op die volgende skakel: https://us02web.zoom.us/rec/share/BQLQt10adYizuakStn88BzjwPhCzXBqC_CG5T9A_ZRH4rW
8jySFyD2uffsl_nycN.TXiTI387aiXsfvFb Die verlangde kode is as volg: PhKb7K1
4. AFO Nuus: Tania Cholwich se foto word as die weeklikse keuse aangewys in die AG Photographer of
the year kompetisie. Baie geluk Tania. Klik hier om meer te sien.
Wenners vir Februarie
Junior en Algehele wenner: Dewald Kleynhans - Lonely street

Senior wenner: Tania Cholwich - Before the Madness

Klaswenners vir Februarie 2021
Beelde met hoogste punte vir Februarie 2021
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() |