top of page
Kennisgewings
© Kopiereg op alle beelde
1. Volgende AFO byeenkoms:
1.1 Die volgende byeenkoms vind plaas op 6 Mei 2024 om 19:00. Dit sal 'n kontak byeenkoms in
die kerksaal wees (sien "Venue" onder "Inligting"). Daar sal 'n video opname van die geleentheid
gemaak word. Die video sal na die tyd beskikbaar wees. Besoekers is welkom.
1.2 Roterende kategorie: Monochroom
1.3 Beoordelaars sal as volg wees: Alta Oosthuisen Centurion
Johan Stephens AFO
Christiaan Kotse AFO
2. Salonne: Die volgende salonne sluit binnekort:
April salonne: 20 April: Cape Photo. (Afdrukke) asook Ignite Photo Club 2024
4 Mei: Edenvale 1 Junie: MFCC 2024
18 Mei: Kroonstad 8 Junie: PSSA Up and Coming
31 Mei: Amber AV 15 Junie: TAF 2024
29 Junie: F-stop Kempton Park
Vir verdere inligting gaan asseblief na die PSSA webwerf: pssa.co.za
4. Internasionale salonne:
15 April: Hurricane Circuit 24. Gaan na https://hurricanecircuit.in/
16 April: Sonet Circuit 24. Gaan na https://sonetphoto.com/
5. Video opname: 'n Opname van die afgelope AFO byeenkoms is beskikbaar op die volgende sleutel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/g1H6qKs6Eew8UdYwHjEXB2yiVZJegaJ8RuMOm5Ssi79GIzJHGlgRd_eFg0ZRvEgh.fPTrNUHMVGSKS1cU
Die kode is as volg: Lms@7#dR
6. Die jaarlikse PSSA kongres vind binnekort plaas. Hierdie is gewoonlik 'n goeie geleentheid om by te woon. Die aanbiedinge is uitstekend en die aktiwiteite interessant. Daar is 'n video op YouTube wat die komende kongres adverteer. Gebruik die sleutel: https://www.youtube.com/watch?v=IzL3Tnv1nOE
of sluit aan by die Facebook bladsy: https://www.facebook.com/profile.php?id=100093053791172
Wenners vir April
Senior en Algehele wenner: Johan Greyling - Lanner Falcon
Junior wenner: Pieter Jordaan - Verwagting
Kategorie wenners vir April
bottom of page