top of page
Kennisgewings
© Kopiereg op alle beelde
1. Volgende AFO byeenkoms:
1.1 Die volgende byeenkoms vind plaas op 3 Junie 2024 om 19:00. Dit sal 'n kontak byeenkoms in
die kerksaal wees (sien "Venue" onder "Inligting"). Daar sal 'n video opname van die geleentheid
gemaak word. Die video sal na die tyd beskikbaar wees. Besoekers is welkom.
1.2 Roterende kategorie: Fotojoernalistiek
1.3 Beoordelaars sal hier afgekondig word.
2. Salonne: Die volgende salonne sluit binnekort:
18 Mei: Kroonstad 1 Junie: MFCC 2024
31 Mei: Amber AV 8 Junie: PSSA Up & Coming
15 Junie:TAF 2024
29 Junie: F-stop Kempton Park
Vir verdere inligting gaan asseblief na die PSSA webwerf: pssa.co.za
3. Internasionale salonne: Geen inligting
4. Video opname: 'n Opname van die afgelope AFO byeenkoms is beskikbaar op die volgende sleutel:
https://us02web.zoom.us/rec/share/WYHmtzazquAKPfPPB1JwvgRVFY5BISTMSknFcK-n4Tx0paygpuG06wLq60m9WJsv.gDN0JKQlazz2u86L
Die kode is as volg: $YC63ZV&
Wenners vir Mei
Senior en Algehele wenner: Dirk Heyns - Groen Melkbos Springkaan
Junior wenner: Pieter Jordaan - Helder Oggend
Kategorie wenners vir Mei
bottom of page